Receptionist

Resident of Brits since 1970, and have been a part of the veterinary world since then. I also worked as a Physiotherapist in Brits . I have been part of the Zodiac team since July 2020 and it is such a pleasure working here. The pleasant, patient and friendly attitude of the rest of the staff as well as the clients makes it a really awesome place to work and makes me very happy. I love working with people and animals. I am a keen bowls player for almost 20 years and like reading.

Louise Krige

Ontvangsdame

Inwoner van Brits sedert 1970 en is sedertdien deel van die veeartsenykundige wêreld.  Ek het ook gewerk as ‘n Fisioterapeut in Brits.  Sedert Julie 2020 is ek deel van die Zodiac-span, dit is so ‘n pleiser om hier te werk.  Die aangename, geduldige en vriendelike houding van die res van die personeel en die kliënte maak dit ‘n wonderlike plek om te werk en maak my baie gelukkig.  Ek hou daarvan om met mense en diere te werk.  Ek is al amper 20 jaar ‘n kranige rolbalspeler en hou van lees.

Practice

31 Carel de Wet Street
Brits
0250
South Africa

View on map ⇢