Veterinarian

Born in the Purple City and graduated from Onderstepoort in 2018.  Did my community service in Taung near Vryburg in 2019.  During 2020 I worked in a practice in Mosselbay.  I joined the Zodiac team in 2021 due to my interest in mixed practice which includes small animal surgery, production animals and wildlife.

Like to spend my free time hiking, mountain biking and fishing as well as target shooting.  My “main” assistant is “Rocky” a Jack Russel that became part of my life in 2011.  He travels with me just to keep an eye on me.  Looking forward to be able to deliver a service to you and looking after all your animals.

Marais Cilliers

Veearts

Gebore en getoë in die Jakarandastad.  Gradueer vanaf Onderstepoort in 2018.  Doen my gemeenskapsdiensjaar in Taung naby Vryburg.  Werk gedurende 2020 in ‘n gemengde praktyk in Mosselbaai.  Sluit aan by die Zodiac Span in 2021 gelei deur my belangstelling in gemengde praktyk, kleindier chirugie, produksiediere en wild.

In my vrye tyd spandeer ek graag tyd in die natuur.  Ry bergfiets, doen skyfskiet en vang vis.  My hoof assistent is “Rocky” ‘n Jack Russel wat elke dag saamry en ‘n oog oor my hou.  Hy het deel van my lewe geword in 2011.  Ek sien daarna uit om u toe te staan met al u diere se behoeftes.

Practice

31 Carel de Wet Street
Brits
0250
South Africa

View on map ⇢